Boere in Nood Logo

Boere in Nood

Help boere wat buk onder natuurrampe, droogte en ander krissise.

Mon - Fri
8:00 - 17:00 - GMT+2



Your Location
Flag of South Africa Cape Town, Western Cape, South Africa, Africa
Your Browser
Unknown Crawler Unknown Unknown Crawler Unknown
Your OS
Unknown Unknown Unknown Unknown

IP Address
34.204.179.0

Boere in Nood - Help boere wat buk onder natuurrampe en droogte .
Boere in Nood

Boere in Nood

Help boere wat buk onder natuurrampe, droogte en ander krissise



BOERE IN NOOD (BIN), 'n NIE WINSGEWENDE ORGANISASIE, registrasienommer, 164-418, is in November 2015 gestig om boere wat gebuk gaan onder droogte en ander natuurrampe, by te staan.

BOERE IN NOOD DIREKTEURE.
Carina Swartz: 083 675 6526. | Nico Gerber. 072 185 8694.

OM AANSOEK TE DOEN OM HULP, VOLTOOI DIE VORM of vra een aan by Julene Stevens Louw, julene@boereinnood.co.za EN STUUR AAN na die e-posadres daarop.

KONTANTSKENKINGS KAN HIER GEDOEN WORD:
Bank : FNB
Rek : 626 1458 0084
Tak kode : 250655
Tak : Bethlehem

VOERSKENKINGS sal ook waardeer word. Skakel met een van die direkteure om reļæ½lings te tref. Volg ons ook op Twitter: #boereinnood.

Geen politiese of rasistiese plasings of kommentaar sal geduld word nie. Die plasing en die plaser sal onmiddelik verwyder word.
Boer in Nood

Hierdie pragtige skildery gemaak deur Charlene Ben Malku Burger word uitgeloot! Die looitjies kos R100-00. Om 'n looitjie te koop stuur asb 'n epos aan julene@boereinnood.co.za met subject line: LOOITJIES. Ek sal vir u dan 'n verwysings nommer verskaf waarmee u dan die inbetaling in Boere In Nood se Rekening kan maak en bewys weer terug epos. Ons Benodig fondse want die diere moet kos kry!! Help ons om die Boere te kan help!Die skildery is 1,5 m x 1,2 m